1 Gro­ter is nie al­tyd be­ter nie

Weg! Ry & Sleep - - FOTO-MECHANIC -

Moe­nie na jou groot­ste lens gryp wan­neer ’n dier ver van jou af is nie. Hou eer­der by ’n klei­ner een soos ’n 24-70 mm-lens (of jou zoem­lens op sy wyd­ste) en vang die dier in sy om­ge­wing vas. As jy bo­me, ’n wa­ter­gat, ri­vier, lug of an­der e­le­men­te in jou fo­to in­sluit, wys jy meer as net die dier: Jy ver­tel ’n sto­rie oor die wê­reld waar­in hy leef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.