4 Kyk dub­bel

Weg! Ry & Sleep - - FOTO-MECHANIC -

Die­re word dik­wels af­ge­neem by ’n vo­ël­bad, wa­ter­gat of ri­vier, en on­ge­luk­kig kan baie fo­to­gra­we steeds nie die ver­soe­king weer­staan om te veel in te zoem nie. Kyk be­hoor­lik na die weer­kaat­sing van die vo­ël of dier in die wa­ter en maak se­ker jy zoem ef­fens uit om dit ook in te sluit. Pro­beer die rand van die wa­ter die mid­del­lyn van die raam­pie maak, met ewe veel ruim­te aan die bo­kant van die on­der­werp en sy weer­kaat­sing on­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.