Bie­lie­brief

Weg! Ry & Sleep - - BRIEWE -

Jo­han­nes Kleinhans

wen Co­le­man se Cool­er Com­bo én ’n Di­vi­de+ 700 LED-flits­lig, al­les ter waar­de van R2 498! Die Cool­er Com­bo be­staan uit drie koel­bok­se wat elk on­der­skei­de­lik 51,1 ℓ, 4,7 ℓ en 1,3 ℓ hou. Jy kan tot 85 blik­kies koel­drank in die gro­ter hou­er pak en 6 in die klei­ner een. Die hou­ers is ge­maak van po­li­u­re­taan wat i­so­la­sie tot 30% ver­be­ter. Die Di­vi­de+700-flits­lig skyn 110-330 m ver, af­han­gend van die sterk­te­ver­stel­ling. Die f­lits het’ n Bat­te­ry Lo c k-stel­sel wat sorg dat die bat­te­rye nie af­loop as jy dit nie ge­bruik nie. Dit weeg 433 g en is ge­maak van ge­a­no­di­seer­de alu­mi­ni­um.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.