MAAK VAN HOM ‘N YSTERREUS

DIE HEEL NU­WE NIS­SAN NAVARA NIS­SAN-GOEDGEKEURDE BYBEHORE

Weg! Ry & Sleep - - RY-INDRUK -

Die heel nu­we Nis­san NAVARA bied e­le­gan­te ge­rief en ver­fy­ning, ter­wyl dit steeds Nis­san se NAVARA be­ken­de taai­heid be­hou met sy grond­pad­ver­moë, duur­saam­heid en vrag­ka­pa­si­teit. Hier­die bak­kie met sy self­ver­se­ker­de, sterk voor­koms is ‘n bak­kie wat wil werk. Maak jou Nis­san NAVARA nog be­ter met Nis­sang oed­ge­keur­de bybehore ,‘ n vol­le­di­ge stel van die taai­ste en duur­saam­ste bybehore. Van on­der bak­be­sker­mings pla­te tot her­win­ning s pun­te, el­ke pro­duk pas per­fek en is per­fek af­ge­werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.