Een le­ser van Weg of sy sus­ter s­tyd­skrif­te* kan met een van vier sport­be­ken­des saam­span om ’n Toyo­ta Fortuner te wen. Die span­ne sê me­kaar in Ok­to­ber** in Con­rad Pe­zu­la die stryd aan in ’n reeks uit­da­gings.

Weg! Ry & Sleep - - SLEEPTOETS -

ME­DE­DIN­GERS

• Die Da­kar-ren­ja­er Gi­niel “Put-foot” de Vil­liers • Die C­hee­tahs-rug­by­spe­ler Ou­pa “Un­stop­pa­ble” Mo­ho­je • Die berg­fiets­ry­er Bi­an­ca “Hand­le­bars” Haw •Die hin­der­nis baan at­leet Han­ne­ke “Hard-co­re” Dann­hau­ser

WAT GAAN JY DOEN?

Dit sal jou help as jy op skool die veel­sy dig­heid­stro­fee los­ge­slaan het. Jy gaan deel­neem aan fiets­ry-, s­poed- en ka­no-uit­da­gings. En net om ’n

span­ner in die wiel te gooi, kan Toyo­ta nog ’n kook­uit­da­ging ook by­k­lits.

SKRYF SÓ IN

Hou ’n fo­to of vi­deo’tjie by­der­hand (dit sal jou aan­soek ver­sterk) en vul die in­skryf­vorm aan­lyn in by toyo­ta.weg­ry­en­sleep.co.za. Moe­nie uit­stel nie – die slui­tings­da­tum is 29 Sep­tem­ber. Waar­sku jou pêl­le so­lank om ge­reed te staan en vir jou te stem in ’n aan­lyn kom­pe­ti­sie. Die res van die be­son­der­he­de volg la­ter. Be­pa­lings en voor­waar­des geld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.