Kamp­huis vir 6

Mo­tor­ho­me-Wor­ld se Discoverer 6-ry­huis is ry-en-kamp­ge­rief op sy bes­te – vir ’n he­le half­do­syn men­se.

Weg! Ry & Sleep - - RYHUISTOETS - Teks en fo­to’s Dirk Kok

Die Bou­wers-fa­mi­lie se ry hui­se en vier­trek kamp voer­tuie het lank­al nie meer be­kend­stel­ling no­dig nie. Bo­bo Cam­pers, met Tim Bou­wers aan die s­tuur van sa­ke, is A­fri­ka se groot­ste ry­huis- en 4 x 4- kamp voer­tuig ver­huur­der aan bui­te­land­se en plaas­li­ke kam­peer­ders. Hul­le vloot­voer­tuie word ná ’n paar jaar se ge­bruik be­skik­baar ge­stel vir kam­peer­ders wat in die mark is vir ’n twee­de­hand­se kamp­wa, en as jy ’n nu­we ry­huis wil aan­skaf, kan jy aan­klop by Mo­tor­ho­me-Wor­ld, waar Den­nis Bou­wers aan die s­tuur is.

Mo­tor­ho­me-Wor­ld bou vir Bo­bo én die kam­peer­mark ry hui­se en vier trek kamp voer­tuie vir e­nig­iets van twee tot ses men­se. Ons het met die groot Dis­co­ver 6-ry­huis – met slaap­plek vir ses, ja – by drie plek­ke na­by Lo­skop­dam gaan kamp.

Met dié groot en luuk­se ry-en-kamp­huis, op die on­der- stel van ’n I­veco-bus­sie, kan jy nie die Sa­ni­pas of Ba­vi­aans­kloof ry nie. Dis eg­ter ’n puik ge­sins­ry­huis vir goeie teer-, grond- en sand­pad. En die groot lekkerte van hom is dat jy hier ag­ter die I­veco se ka­juit jou he­le kamp­huis – kom­pleet met ’n bad­ka­mer en kom­buis – aan boord het. Weg! Ry & Sleep 42 Sep­tem­ber 2017 |

MO­TOR­HO­ME-WOR­LD DISCOVERER 6

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.