LEATHERMAN SIGNAL Ou groot­seun

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Die een ding wat die Le­aat­herm Leatherman Signal van an­der mo­del­le on­der­skei, is sy in­ge­boue di­a­mant­be­dek­te lem­sly­per. Hy h het ook ’n nood­fluit­jie en ’n fer­ro­se­ri­um­staaf om jou vuur aan die gang te kry. Met dié diéé me­neer­me is jy toe­ge­rus vir die on­ver­wag­se, en met sy 19 ge­reed­skap­stuk­ke be­hoort be­hooort jy in e­ni­ge si­tu­a­sie reg te kom. Hy het twee tan­ge, twee soor­te draad­sny­ers, ’n mes­lemm, mes­lem, oo oop­ma­ker vir jou blik­ke of bot­tels, en ’n sok met ver­wy­der­ba­re pun­te. Met die lem (waat (wat 69 mm lank is) toe­ge­vou staan die Signal 114 mm in sy sok­kies. En soos­soo al­le Leatherman-pro­duk­te word hy vir 25 jaar ge­waar­borg. Prys Van­af R2 770 by A­we­so­me Tools. Weg Ry & Sleep sê Hier­die ou­tjie het selfs ’n ha­mer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.