GER­BER BE­AR GRYLLS UL­TI­MA­TE Ter wil­le van oor­le­wing

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

As die bui­te­le­we­man Be­ar Grylls sy naam op ’n ding plak, kan ’n mens se­ker met vei­lig­heid sê jy het met ’n ge­hal­te­pro­duk te doen. Dié mes­moer­tang word deur Ger­ber ge­maak, en hy’s só ste­wig dat hy nie skrik vir e­ni­ge uit­da­ging nie. Hy het ek­stra vat­plek op sy hand­vat­sels en sy tang het ’n veer­ak­sie vir mak­li­ke ge­bruik. Jy kry ook on­der meer drie skroe­we­draai­ers, twee lem­me, ’n draad­knip­per en ’n skêr. Toe­ge­vou is hy net lan­ger as 100 mm, sy lem is 60 mm lank en hy weeg 249 g. Prys R1 350 by ta­ke­a­lot.com. Weg Ry & Sleep sê Sy kom­po­nen­te is wa­ter­be­stand, wat be­te­ken jy hoef nie oor roes be­kom­merd te wees nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.