LEATHERMAN SU­PER TOOL 300 So sterk soos ’n bees

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Leatherman sê die tang van die Su­per Tool 300 is die sterk­ste een wat hy nóg ge­maak het, en die hand­vat­sels is só ont­werp dat jy die bek van die tang selfs in die klein­ste hoe­kie kan kry. Sy draad­knip­per staan ook nie vir e­nig­iets te­rug nie en jy kan hom selfs ge­bruik om van ’n e­lek­trie­se draad se om­hul­sel ont­slae te raak. Hy het al­te­sa­me 19 stuk­ke ge­reed­skap – jy gaan die held wees van jou buur­man wat sy LED-lig­te se be­dra­ding wil be­kyk. Prys Van­af R1 685 by A­we­so­me Tools. Weg Ry & Sleep sê Hy het vier skroe­we­draai­ers (plat- en ster­punt) in ver­skil­len­de groot­tes. Jy kan dus e­nig­iets van jou ys-vries­kas tot jou son­bril met hom uit­me­kaar­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.