CAPE U­NI­ON MART COTTUS K­lein­jan s’n

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Hier­die ou­tjie pas in jou sak én hy pas jou sak. Hy is van v­lek­vrye staal ge­maak en het ’n vol­le 10 funk­sies, waar­on­der ’n mes, tang, ’n klein saag­lem, twee plat­punt­skroe­we­draai­ers en ’n ster­punt­skroe­we­draai­er, bot­tel­oop­ma­ker en ’n ys­ter­vyl. Met die lem toe­ge­vou is hy 105 mm lank. Prys R400 by Cape U­ni­on Mart. Weg Ry & Sleep sê Sy lem is 51 mm lank en hy weeg eeg 300 300g. g.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.