Kom gra­tis na die Rap­port-va­kan­sie­skou!

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBOFFIN -

by S­tel­len­bosch ge­hou. Ons nooi jou om by Weg en Weg

Ry & Sleep se stal­le­tjie te kom kui­er. Kom her­nu jou in­te­ke­ning, koop ’n guns­te­ling-T-hemp by ons win­kel óf ge­sels net lek­ker met ons.

Doen som­mer nou aan­soek om Sleep­Se­ker-ver­se­ke­ring: Gaan na weg.net­werk24.com/Toe­rus­ting/ kry­weg­sleep-ver­se­ke­ring Dis am­per tyd vir die Rap­port-va­kan­sie­skou, en as jy vóór die skou Weg

Ry & Sleep se ver­se­ke­ring, Sleep­Se­ker, uit­neem, kry jy ’n gra­tis kaart­jie.

Die Rap­port-va­kan­sie­skou is ’n on­ge­loof­li­ke sa­ke­ge­leent­heid vir men­se in die reis-, toe­ris­me- en ont­span­nings­mark.

Die skou word van 29 Sep­tem­ber tot 1 Ok­to­ber 2017 by San­dring­ham

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.