Wat om te ver­wag

Weg! Ry & Sleep - - FOTO-MECHANIC -

2Dis op­win­dend, want jy kyk die boom­eek­ho­rings en blou­sy­sies in die oë en be­loer die gro­ter die­re van on­der af wan­neer jy hul­le af­neem. Dit gee jou fo­to’s ’n vars hoek én stel jou in staat om die ag­ter­grond te ver­dof; iets wat uit ’n voer­tuig feit­lik on­moont­lik is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.