HUL­LE HAAK AAN EN RY SAAM...

Weg! Ry & Sleep - - REDAKTEURSBRIEF -

CY­RIL KLOP­PER was voor­heen be­trok­ke by ons sus­ter­tyd­skrif Weg, waar hy die toe­rus­ting- en mo­tor­blaaie be­har­tig het. Die Klop­per-ge­sin hou van reis en het al ál Suid-A­fri­ka se buur­lan­de be­soek.

Een van sy guns­te­ling her­in­ner in­ge­was toe ’n trop wil­de­hon­de ’n koe­doe dwars­deur sy kamp­plek op die Mak­ga­dik­ga­di­pan ge­jaag het. Hy sê ook nooit nee vir die kans om Na­mi­bië te be­soek nie.

KYLE KOCK is ’n pe­trol­kop in die wa­re sin van die woord en het agt jaar sy tan­de ge­slyp by een van die groot­ste mo­tor­tyd­skrif­te in die land.

Hy is ook ’n man met ‘n ge­son­de be­lang­stel­ling in die teg­no­lo­gie. Na­dat hy ’n jaar gaan a­sem skep het, is hy y­we­rig om hier op ons blaaie te ry, kamp en die nuut­ste toe­rus­ting en mo­tors op die mark on­der oë te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.