Een­vou­dig maar doel­tref­fend

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Die Kestrel-tent is die toon­beeld van ’n een­vou­di­ge ont­werp wat uit­ste­kend werk. Jy slaan hom bin­ne ’n mi­nuut op, en die ver­vaar­di­ger be­weer hy kan sy man staan in sterk wind.

As jy hom nie vol kamp­toe­ru­sing en ba­ga­sie gaan laai nie, is hier mak­lik ge­noeg slaap­plek vir drie men­se. Hy weeg net 4 kg en sy po­li­ës­ter­re­ën­seil­tjie sal keer dat jy in die nag wak­ker word van wa­ter wat op jou kop drup.

Af­me­tings 2 400 x 1 700 x 1 200 mm

Prys R1 499 by Ta­ke­a­lot.

Weg Ry & Sleep sê Die Kestrel lyk of hy hom or­dent­lik sal ge­dra in lig­te storm­weer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.