Bie­lie­brief

Weg! Ry & Sleep - - REDAKTEURSBRIEF BOOK SECTION -

Rob en Celia wen ’n Weg Ry&Sleep- koel­sak en ’n han­di­ge saal­sak ter waar­de van R410.

Of jou nou kamp, piek­niek hou of langs die krie­ket­veld sit, dié koel­sak het on­der meer plek vir ’n kos­blik as­ook ge­noeg ruim­te vir ’n 1,5 ℓ-koel­drank­bot­tel. Daar is nóg pak­plek in die boon­ste helf­te vir ’n bot­tel helf­te die groot­te.

Die saal­sak pas wyds­been oor die rat­hef­boom­ge­deel­te van jou kar. Dit het ver­skil­len­de groot­te rak­kies vir al daar­die los tyd­skrif­te, sleu­tels en klein­geld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.