KROKODILSOP

Weg! Ry & Sleep - - REDAKTEURSBRIEF BOOK SECTION - LIN­DA B­RINK Se­ne­kal

Op ’n on­lang­se be­soek aan die ATKV-Ei­landspa het hier­die bord­jie, wat waar­sku teen kro­ko­dil­le, my aan­dag ge­trek. Die woord “pa­s­op” het twee s’e op die bord­jie, wat ’n mens laat won­der of die kro­ko­dil­le pas sop ge­kry het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.