Tus­sen die wild

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBESTEMMING | LIMPOPO -

Dié kamp­plek, 25 km bui­te Mo­di­mol­le, be­staan al 25 jaar, maar die ei­e­naars, Jo­han en Lor­rai­ne Ma­ritz, het die daag­lik­se be­stuur daar­van in Ja­nu­a­rie van­jaar aan S­ha­wn en Lib­by T­ho­mas oor­han­dig. Dié t­wee sê hul­le is oor­ge­haal om die kamp­plek in een van die ge­wild­ste be­stem­mings in die om­ge­wing te om­skep.

Die hoof­hek word toe­ge­hou om­dat hier wild op die land­goed is en hul­le wil keer dat hul­le die grond ver­laat. Jy maak net die hek oop wan­neer jy hier aan­land en maak hom weer ag­ter jou toe.

Kies jou plek­kie

As jy die pad volg en by die ont­vangs­kan­toor regs draai, ry jy ver­by die swem­bad links van jou en die mi­ni­gholf­baan aan jou reg­ter­kant. ’n En­tjie ver­der is die kamp­ter­rein.

Die staan­plek­ke is nie af­ge­ba­ken nie, maar jy kan die 10 bak­steen- en be­ton­blaaie ge­bruik om te sien waar die een

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.