Voor jy jou beur­sie oop­maak

Weg! Ry & Sleep - - SLEEPTOETS -

Wat sê die boe­kie?

95 ok­taan-pe­trol 5,552 ℓ V8 298 kW @ 5 800 r.p.m. 560 Nm @ 4 000 r.p.m. Se­wespoed-ou­to­ma­ties met tik­funk­sie. Ag­ter­wiel- of vier­wiel- met hoë- en la­e­s­trek as­ook e­we­naar­slot op ag­ter­as. 2 746 kg 3 500 kg 7 000 kg 700 mm

Tot 3 500 kg 5 165 mm (l); 1 955 mm (b); 1 940 mm (h) 3 075 mm 1 695 mm (voor en ag­ter) 283 mm 140 ℓ R1 339 900 Ons het op au­to­tra­der.co.za ’n 2018mo­del met 17 665 km op die klok ge­sien vir R979 900.

Vin­ni­ge fei­te

Die haak is nie stan­daard nie en van die per­ma­nen­te soort. Soos in die ge­val van die toets­voer­tuig pas ’n sak­plaat nie hier­op nie en die stang kos R6 611 ek­stra. Dit sluit die har­nas in, maar nie die ar­beid om dit te in­stal­leer nie.

O­n­af­hank­li­ke dub­bel­mik­krul­ve­re voor en ag­ter. Die stert het ’n goeie 45 mm ge­sak on­der die neus­ge­wig van die X­plo­rer.

3 140 kg met ’n vol tenk

BRING DIE WA­ENS. Te oor­deel na hoe ste­wig die haak ge­bou is, kan jy sleep net wat jy wil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.