Iets te drin­ke?

Weg! Ry & Sleep - - BLOKRAAI -

VOLTOOI DIE BLOKRAAI EN STAAN DIE KANS OM VAN LOVEREN SE UNPLUGGED62 TE WEN! Dié reeks wyn-in-’n-sak­kie van Van Loveren is mak­lik om saam te vat op ’n kampuit­stap­pie. Daar’s ’n le­wen­di­ge Sau­vig­non Blanc en ’n vrug­ti­ge Mer­lot. Ge­niet die Sau­vig­non Blanc saam met vis of hoen­der, en skink ’n gla­sie van die Mer­lot by kos met ’n lig­te bran­de­rig­heid. Unplugged62 spog met ’n kool­stof­voet­spoor wat tot 80% lig­ter is as dié van twe­we­wg­wl.aw­sebg.o­cot.z­ta­els. Vir meer in­lig­ting gaan na van­lo­ve­r­en.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.