TOERUSTING

Nie al­le kamp­plek­ke se a­blu­sie­ge­rie­we is so skoon en net­jies soos jou eie bad­ka­mer nie, maar jy hoef ook nie soos Ot­ter­ja­sie te leef wan­neer jy jou huis ver­ruil vir ’n tent nie.

Weg! Ry & Sleep - - INHOUD BOOK SECTION - Teks Ky­le Kock Fo­to’s Ja­mes Garag­hty

Ons het ’n lys van draag­ba­re en be­kos­tig­ba­re kamp­stor­te saam­ge­stel vir men­se wat soos ’n roos wil ruik ter­wyl hul­le Moe­der Na­tuur se skoon­heid be­leef. Die stor­te wis­sel van een­vou­di­ge wa­ter­sak­ke wat jy in ’n boom op­hang tot stor­te wat met son­krag werk tot dom­pel­pom­pe wat jy in jou voer­tuig se si­ga­ret­aan­ste­kersok in­prop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.