Bie­lie­brief

Weg! Ry & Sleep - - BRIEWE -

Billy en Estelle wen ’n mans­paar Ra­vus Vent Low-bui­te­le­we­skoe­ne ter waar­de van R999. Die skoe­ne is ge­rief­lik, kan a­sem­haal en die M-D Tracti­on­sool sorg berg-op én berg-af vir or­dent­li­ke vas­trap.

Die druk­ge­vorm­de EVA-mid­del­sool is een van die groot re­des vir die skoen se ge­rief.

Die hoek­ge­steun­de tong be­te­ken geen klip­pies in die skoe­ne nie. Op jou a­von­tuur met Hi-Tec se Ra­vus Vent Low-skoe­ne voel jy al­tyd self­ver­se­kerd en kalm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.