BENUT JOU DAK

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Die bin­ne­kant van jou voer­tuig se dak is ’n ver­ge­te stuk ei­en­dom wat nie ten vol­le benut word nie. Die Out­back-dak­kon­so­le stel dié saak reg. Dit dien as ’n mon­teer­plek vir ’n DIN-groot­te twee­rig­ting­ra­dio (pas­stuk­ke vir klei­ner ra­dio’s is be­skik­baar), en daar is ’n haak waar­aan jy die praat­stuk en sy ka­bel kan hang. Die dak­kon­so­le het LED-lees­lig­gies wat saam met jou voer­tuig se deu­re werk óf on­af­hank­lik aan- en af­ge­ska­kel kan word.

Dit het ook ’n kas­sie vir reis­do­ku­men­te en beur­sies waar­van die bin­ne­kant met sag­te ma­te­ri­aal uit­ge­voer is, én voor­sie­ning is ge­maak vir Blu­e­tooth-luid­spre­kers. Die dak­kon­so­le se leer­teks­tuur ska­kel in by die af­wer­king van jou bak­kie se bin­ne­ruim. Dit pas in heel­par­ty voer­tuie en is ver­kryg­baar by Op­po­si­te Lock. Prys R7 495. Kon­tak Om jou naas­te a­gent op te spoor gaan na op­po­si­te­lock.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.