Kort­liks | Port O’Call

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBESTEMMING | KWAZULU-NATALSE SUIDKUS -

Kamp­plek 87 staan­plek­ke op gras met e­lek­tri­si­teit en heel­wat ska­du­wee, maar son­der braai­plek.

A­blu­sie­ge­rie­we 3 ou­e­ri­ge a­blu­sie­blok­ke, maar sil­wer­skoon en net­jies.

Prys R150-R300 p.p.p.n., af­han­gen­de van die sei­soen. Oor die De­sem­ber­va­kan­sie geld ’n mi­ni­mum­prys van R900 p.n. per staan­plek en ook ’n mi­ni­mum van 15 nag­te.

Aan­koms- en ver­trek­tyd 10 vm. en 10 vm.

Kon­tak 039 313 0511 por­to­call. co.za por­to­call@tel­kom­sa.net

Naas­te strand Tra­fal­gar, 100 m.

Hoe lyk die pad? Teer­pad tot by die af­draai.

GPS S30.954195 E30.300211

Weg Ry & Sleep sê Bui­te sei­soen gaan jy waar­skyn­lik om­trent die e­nig­ste mens hier wees, en dan het jy die kamp­plek en lang strand so te sê vir jou­self.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.