Kort­liks | Die Ou P­ont­woon­wa­park

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBESTEMMING | KWAZULU-NATALSE SUIDKUS -

Kamp­plek 41 staan­plek­ke op gras. Die staan­plek­ke het ’n krag­punt en vul­lis­drom, maar kra­ne word ge­deel. Nie al die staan­plek­ke het ewe veel ska­du­wee nie.

A­blu­sie­ge­rie­we 4 net­jie­se, nu­we­ri­ge a­blu­sie­blok­ke van ver­skil­len­de groot­tes.

Prys R400-660 p.n. per staan­plek af­han­gen­de van die sei­soen (mak­si­mum 7 men­se).

Aan­koms- en ver­trek­tyd 2 nm. en 10 vm.

Kon­tak 039 311 2211 of 083 609 3429

old­pont.co.za the­pont@mgm hol­dings.co.za

Naas­te strand Das­sie­strand, 7 km.

Hoe lyk die pad? Heel­pad teer­pad.

GPS S31.065861 E30.180569

Weg Ry & Sleep sê Be­dags, wan­neer die men­se op die wa­ter ker­jak­ker, is dit ’n be­dry­wi­ge plek, maar saans kan jy jou ver­lek­ker in die rus­tig­heid van die ri­vier wat voor jou kamp­plek ver­by vloei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.