Hier­mee het ons ge­kamp Ford Ran­ger Fx4

Weg! Ry & Sleep - - JAN TUISBLY SE DINGES -

Die Fx4 is een van die ge­rief­lik­ste bak­kies op die pad, ver­al met ’n ou­to­ma­tie­se rat­kas soos in ons toets­mo­del. Die EPAS- e­lek­tro­nie­se stuur­stel­sel maak die draai­werk mak­lik en die bak­rol­be­heer­stel­sel help om die rit aan­sien­lik ge­mak­li­ker te maak.

On­der die en­jin­kap grom die­self­de be­trou­ba­re 3,2 ℓ-tur­bo­die­sel as in die ge­wo­ne Ran­ger. Die ou­to­ma­tie­se rat­kas “leer” jou be­stuur­styl aan, en teen die ein­de van die lang­na­week op S­tands­kloof­park het die bak­kie diep in ons hart in­ge­kruip.

Krag Wring­krag Prys

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.