Kort­liks | Strandskloofpark

Weg! Ry & Sleep - - JAN TUISBLY SE DINGES -

Kamp­plek 69 staan­plek­ke van ver­skil­len­de groot­tes, al­mal op gras.

A­blu­sie­ge­rie­we 2 sil­wer­skoon bad­ka­mer­ge­boue en toi­let­te by die ki­osk en ont­haal­saal.

Prys Bui­te sei­soen R300 p.n. per staan­plek (vir 4 men­se en 1 voer­tuig) en daar­na R40 p.p. (mak­si­mum 6 per staan­plek). Oor lang­na­we­ke en va­kan­sie­tye kos dit R450 per staan­plek. ’n Ek­stra voer­tuig kos R20 (mak­si­mum 2 per staan­plek). Pen­si­oen­trek­kers be­taal R2 000 per maand.

Aan­koms- en ver­trek­tyd 1 nm. en 11 vm.

Be­spre­kings 082 721 4381 in­fo@strandskloofpark.co.za strandskloofpark.co.za

Hoe lyk die pad? Die kort­ste roe­te uit Kaap­stad is met die N2 tot by Bot­ri­vier. Ry dan suid­waarts met die R43 deur Her­ma­nus en S­tan­ford. Dis heel­pad teer­pad, maar as jy nie om­gee vir ’n stuk­kie grond­pad nie, kan jy kort­pad vat deur die prag­ti­ge Groot­bos-na­tuur­re­ser­vaat (S34.541811 E19.403635). Om­dat dit ’n ser­vi­tuut­pad is, hoef jy nie te be­taal om deur die re­ser­vaat te ry nie.

Naas­te dorp Gans­baai, 10 km.

GPS S34.577825 E19.443161

Weg Ry & Sleep sê Dis ’n ge­sins­oord dié, en oor na­we­ke en va­kan­sie­dae ge­niet kin­ders pri­o­ri­teit. As jy rus en vre­de soek, moet jy eer­der bui­te sei­soen kom kamp

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.