6 NAG­TE, 7 DAE (TENTVERBLYF)

Weg! Ry & Sleep - - SLEEPTOETS -

DA­TUMS 5-11 No­vem­ber 2018. PRYS R8 600 p.p. (BTW uit­ge­sluit). Half­prys

vir kin­ders o.10.

DIE TOERPRYS SLUIT IN

’n Spe­si­a­lis­gids en die B­he­ja­ne-span. Slaap­plek in ten­te vir 6 nag­te. Al­le kamp- en toe­gangs­ta­rie­we by re­ser­va­te. Al­le ge­ad­ver­teer­de ak­ti­wi­tei­te. Drie e­tes per dag, plus tee en kof­fie e­ni­ge tyd van die dag ter­wyl ons in die kamp is.

JY SORG VIR

’n Vier­trek­voer­tuig met goeie grond­vry­hoog­te en ’n la­e­s­trekrat­kas. Kamp­stoe­le. Dran­kies en snoep­goed vir tus­sen­in. Jou eie bed­de­goed en/of kamp­bed en ma­tras.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.