Gee my krag

Weg! Ry & Sleep - - WOONWATOETS -

Die krag­pa­neel sit regs bo die deur. Hier kan ’n mens selfs die tem­pe­ra­tuur lees, maar, be­lang­ri­ker, die ska­ke­laars vir on­der meer die ys­kas, Hel­la­prop­pe en wa­ter­pomp sit ook hier. Die stroom­bre­kers is bo die ska­ke­laars en hou ’n o­gie oor die stroom­ge­bruik – van die bui­ten­ste mul­ti­prop tot die bat­te­ry­laai­er.

Op die skerm­pie regs kan ’n mens sien hoe­veel die bat­te­ry laai en waar die Volt­le­sing staan (én die per­sen­ta­sie­vlak van hoe­veel die bat­te­ry ge­laai is). Die twee USB-sok­ke is heel regs op die pa­neel. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.