Wat kom saam... en wat nie?

Weg! Ry & Sleep - - WOONWATOETS -

Die stan­daardwa sluit by­voor­beeld twee 150 ℓ-wa­ter­tenks met ’n druk­pomp in, as­ook die dub­bel­bed-op­sie met ’n uit­vou­ta­fel, die los a­lu­mi­ni­um­kamp­ta­fel, die krag­stel­sel met ’n ver­leng­koord, én twee 102 A/h-diep­si­klus­bat­te­rye en ’n twee­plaat­gas­stoof.

As op­si­o­ne­le ek­stras kos die vol­tent R14 088, stort­tent R10 260, breek­wa­re­stel R1 380, ys-vries­kas R12 358R15 081 (af­han­gend wat­ter maak en groot­te – jy kan kies tus­sen ’n 72-90 ℓ-Na­ti­o­nal Lu­na en 82,5 ℓ-S­no­w­mas­ter), Mo­ja­ve 240-son­pa­neel­stel­sel R13 104 en bat­te­ry­laai­stel­sel vir die sleep­voer­tuig R2 008.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.