As dit paptert re­ën…

Weg! Ry & Sleep - - KAMPKOS -

Die mielies en spek vorm ’n baie geu­ri­ge kom­bi­na­sie in dié heer­li­ke tert.

Jy be­no­dig

(ge­noeg vir 6-8) 4 kop­pies wa­ter 2 kop­pies mie­lie­meel 1 blik (410 g) ge­room­de sui­ker­mie­lies 2 eet­le­pels bot­ter 1 ui, fyn­ge­kap 200 g spek, ge­snip­per 2-3 ja­la­peño­ris­sies, in sky­fies ge­sny 1 kop­pie ge­ras­per­de kaas

Só maak jy

1 Ver­hit die wa­ter in ’n plat­boom­swart­pot tot kook­punt. Gooi die mie­lie­meel s­ta­dig by ter­wyl jy die wa­ter die heel­tyd vin­nig roer. Roer sout by en prut die pot dan s­ta­dig vir so­wat 30 mi­nu­te tot die pap gaar is. Roer die helf­te van die sui­ker­mie­lies daar­by in. 2 S­melt die bot­ter in ’n an­der pot en braai die ui daar­in tot dit sag en mooi glan­send is. Voeg die jalapeño’s by en braai dit vir nog 2 mi­nu­te voor jy die spek by­roer en die meng­sel dan ver­der braai tot­dat dit gaar is. Roer die res van die sui­ker­mie­lies by dié meng­sel in. 3 S­kep die spek­meng­sel bo-oor die mie­lie­pap en sprin­kel dan die kaas daar­oor. Sit die dek­sel op en ver­hit die pot s­ta­dig een­kant tot­dat die kaas ge­smelt het.

Weg Ry & Sleep sê As jy nie ’n breë plat­boom­pot­jie het nie, krap die gaar pap uit in ’n diep blik­bord en sprin­kel die spek­meng­sel en kaas oor. Be­dek dit met foe­lie en ver­hit die tert een­kant oor die roos­ter.

Paptert met mielies, spek en jalapeño

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.