Maak jou laai­bak stof­dig

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Die maat­skap­py Pro Au­to Rub­ber bied nou ’n rub­ber­se­ël­stel vir jou Ford Ran­ger T6-reeks se laai­bak. Die se­ël is deel van ’n self­doen­stel wat uit die vol­gen­de i­tems be­staan: ’n Rub­ber­se­ël, skroe­we, kleef­band en 3Mal­ko­hol­lap­pies. Saam met ’n laai­bak­dek­sel of -seil­tjie kan jy die laai­bak or­dent­lik se­ël so­dat jou kamp­toe­rus­ting stof­vry bly.

Pro Au­to Rub­ber ver­koop ook laai­bak­mat­te en vloer­mat­jies vir jou Ran­ger se bin­ne­ruim.

’n Rub­ber­se­ël­stel kos R1 150 en is ver­kryg­baar by jou naas­te Pro Au­to Rub­ber-tak in Boks­burg, Kaap­stad, Dur­ban, Ge­or­ge en Pi­ne­town. Kon­tak 011 823 5541 ste­phan@ proau­to­r­ub­ber.co.za (sê vir hul­le Weg Ry & Sleep het jou ge­stuur). >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.