Ry­be­wys­toets­af­spra­ke nou mak­li­ker

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Die Pad­ver­keers­be­stuur­kor­po­ra­sie (RT­MC) is be­sig om ’n e­lek­tro­nie­se diens be­kend te stel waar­mee jy af­spra­ke vir leer­ling­li­sen­sie- en ry­be­wys­toet­se kan maak.

Met dié stel­sel sal aan­soe­kers self kan kies op wat­ter da­tum en tyd hul­le ’n toets­af­spraak wil maak. Die hoop is dat dit nie net lang rye by die toets­sen­trums sal uit­ska­kel nie, maar ook kor­rup­sie. Die stel­sel kan ook ge­bruik word om be­staan­de ry­be­wy­se te her­nu.

“Ons het ge­vind dat som­mi­ge kor­rup­te ver­keers­o­wer­he­de in­meng met af­spraak­da­tums vir eie ge­win. Ons gaan hier­die kor­rup­sie ta­kel en die diens aan die pu­bliek ver­be­ter,” sê Si­mon Z­wa­ne, woord­voer­der vna die RT­MC.

Die kor­po­ra­sie het sy eie kor­rup­sie­skan­daal in 2012 oor­leef na­dat dié a­gent­skap se las­te sy ba­tes oor­skry het om­dat e-Na­tis­geld van R200mil­joen wat aan die na­si­o­na­le in­kom­ste­fonds be­hoort, on­reg­ma­tig deur die vo­ri­ge be­stuur ge­bruik is. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.