In die kol

Weg! Ry & Sleep - - TOEGREUASRTING -

Die Zar­tek is meer ’n kol­lig as ’n flits en spog met ’n pis­tool­greep om dit mak­lik te han­teer en in die rig­ting te skyn waar­heen jy wil kyk. Hy het ook ’n los rooi lens (as jy by­voor­beeld op die­re wil skyn), twee hel­der­heids­ver­stel­lings as­ook ’n stro­bie­se funk­sie. Dit kan met twee soor­te e­lek­tri­si­teits­bron­ne her­laai: 220V by die huis en 12V in jou mo­tor. Met sy 750 lu­men-lig­straal skyn die Zar­tek 500 m ver.

Leng­te 145 mm Ge­wig 410 g Prys R900 by Ca­pe U­ni­on Mart.

Weg Ry & Sleep sê Die aan­sit­knop­pie het ’n vei­lig­heids­me­ga­nis­me so­dat jy nie per on­ge­luk ie­mand ver­blind nie.

750

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.