Pe­ri­skoop

Weg! Ry & Sleep - - TOEGREUASRTING -

Hier­die dun flits van Klarus het ’n u­nie­ke swaai­kop. Hy kan reg­op staan, sy on­der­kant het ’n mag­neet (so­dat jy hom teen ’n staal­voor­werp kan vas­sit), of jy kan die ha­kie ge­bruik as jy jou flits aan jou belt wil dra.

Hy het vier straal­mo­dus­se, twee stro­bie­se funk­sies en skyn tot 1 080 lu­mens sterk.

Leng­te 149 mm Ge­wig 145 g Prys R1 730 by Just Li­ke Pa­pa.

Weg Ry & Sleep sê Hier­die is net die flits om in en ag­ter klein hoe­kies te skyn.

1 080

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.