’n Bok­sie met lig

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Hier­die flits kom in sy eie be­sker­men­de bok­sie van har­de plas­tiek wat aan die bin­ne­kant met spons uit­ge­voer is. Hy spog ook met drie ver­skil­len­de straal­sterk­tes so­wel as ’n stro­bie­se en nood­sein­funk­sie. Die flits se 800 lu­mens stel jou in staat om tot 350 m ver te sien.

Leng­te 148 mm Ge­wig 165 g Prys R550 by Ca­pe U­ni­on Mart.

Weg Ry & Sleep sê Hier­die flits werk met sy eie her­laai­ba­re bat­te­ry of drie AAA-bat­te­rye.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.