Kyk so ’n rol­lie!

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Hier­die flits het ’n sterk 3 200 mAh-li­ti­um­i­oon­bat­te­ry wat vier uur hou op die flits se sterk­ste ver­stel­ling. Hy het ook ’n swak­ker ver­stel­ling en ’n stro­bie­se funk­sie. Om­dat hy so lank is, kom hy nie met ’n sak­kie nie maar ’n ske­de waar­in jy hom dra. Sy 900 lu­mens skyn 350 m ver.

Leng­te 265 mm Ge­wig 370 g Prys R570 by Out­door Wa­re­hou­se.

Weg Ry & Sleep sê Al is dit ’n groot flits, laai jy hom mak­lik met met ’n mi­kro-USB-ka­bel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.