Deur ’n ring

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Hier­die USB-groot­te flits kan mak­lik aan jou mo­tor se sleu­tel­hou­er pas. Sy LED-lig skyn 45 lu­mens sterk, en op sy hel­der­ste ver­stel­ling skyn die straal 24 m ver. En hy’s skok­be­stand vir ’n val van tot 1,5 m. Leng­te 111 mm Ge­wig 140 g Prys R265 by Just Li­ke Pa­pa.

Weg Ry & Sleep sê Dié flit­sie is mak­lik om te laai: Jy prop hom met ’n mi­kro-USB-ka­bel by jou skoot­re­ke­naar in en sie­daar! En met hom aan jou sleu­tel­hou­er het jy al­tyd lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.