Krag in die pen­lig

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Af­han­gend van wat­ter soort pen­lig­bat­te­rye jy ge­bruik, kan die klein Klarus-flits met sy sy CREE-LED-lig 330 lu­mens (ge­wo­ne pen­lig­bat­te­ry) of tot 700 lu­mens sterk skyn (met her­laai­ba­re li­ti­um­i­oon­bat­te­rye). Die straal skyn 110 m ver, wat in­druk­wek­kend is vir sy groot­te. Dit sal hou tot 2 m on­der die wa­ter, en hy het drie hel­der­heid­ver­stel­lings én ’n stro­bie­se en nood­sein­funk­sie.

Leng­te 87 mm Ge­wig 55 g Prys R855 by Just Li­ke Pa­pa.

Weg Ry & Sleep sê Die flits word vir vyf jaar ge­waar­borg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.