Die son van flit­se

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

On­der die Acebeam-reeks skyn die K65 die ver­ste (net oor ’n ki­lo­me­ter) met ’n lig­straal van 6 200 lu­mens. Hy werk met vier 3 100 mAh- her­laai­ba­re bat­te­rye en die flits het ook sy eie sak­kie. In die eko-mo­dus ge­bruik hy net 5 lu­mens, wat be­te­ken die bat­te­ry gaan dan vir 60 uur hou. Die flits is wa­ter­dig tot 2 m en skok­be­stand tot op 1,2 m.

Leng­te 185 mm Ge­wig 840 g Prys R4 195 by Ex­tre­me Lig­hts.

Weg Ry & Sleep sê As jy baie erns­tig is oor ’n flits (en nie om­gee om te be­taal nie), is dié ene vir jou.

6 200

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.