Wat’s fout met my loop­vlak?

Weg! Ry & Sleep - - 4X4-PROFESSOR -

Hier­die band (A hier­bo) loop meer teen die kan­te af as in die mid­del. Dit is ’n te­ken dat jy vir lang tyd­per­ke met ’n band­druk ge­ry het wat té laag was. Pomp jou ban­de op, Piet.

(B) In dié il­lus­tra­sie loop die mid­del van die band meer af as aan die kan­te. Die re­de hier­voor is dat die band té styf op­ge­pomp is. Ver­laag die band­druk ’n slag, Boe­ta.

As die loop­vlak meer af­ge­loop is aan die een kant as an­der kant (C en D), be­te­ken dit die wiel­spo­ring is uit po­si­sie ge­stamp toe jy gaan 4x4 het (of ’n sy­paad­jie ge­klim het). Jy moet jou trok­kie na ’n dien­sen­trum neem om dit in te stel, Sak­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.