Ge­sond­heid!

Weg! Ry & Sleep - - BLOKRAAI -

VOL­TOOI DIE BLO­KRAAI EN STAAN DIE KANS OM VAN LO­VE­R­EN SE UNPLUGGED62 TE WEN! Dié reeks wyn-in-’n-sak­kie van Van Lo­ve­r­en is mak­lik om saam te vat op ’n kampuit­stap­pie. Daar’s ’n le­wen­di­ge Sau­vig­non Blanc en ’n vrug­ti­ge Mer­lot. Ge­niet die Sau­vig­non Blanc saam met vis of hoen­der, en skink ’n gla­sie van die Mer­lot by kos met ’n lig­te bran­de­rig­heid. Unplugged62 spog met ’n kool­stof­voet­spoor wat tot 80% lig­ter is as dié van twee g 11 la 6 s| b Au o g t ut est lus s .2 V 0 i 1 r 8 m Weer g i! nl Rig y tin& g Sgla­e­a­enp­na van­lo­ve­r­en.co.za.

Baie ge­luk, Mar­tie Ja­cobs van Klein-Brak­ri­vier! Jy wen van Van Lo­ve­r­en se Tang­led Tree-wyn vir jou kor­rek­te blo­kraai-in­skry­wing in ons Sep­tem­ber 2018uit­ga­we. As jy wil wen soos Mar­tie, moet jy die blo­kraai vol­tooi en ’n fo­to daar­van saam met jou kon­tak­be­son­der­he­de stuur na Jy kan die blo­kraai ook aan­lyn in­vul by https://bit.ly/2omIyIP. Die op­los­sing vir laas­maand se blo­kraai ver­skyn op bl. 121.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.