PARKTARIEWE

Weg! Ry & Sleep - - 4X4-ROETE | ZIMBABWE -

Die parktariewe by Zim­bab­we se na­si­o­na­le par­ke en an­der be­wa­re­as is al­mal in A­me­ri­kaan­se dol­lar be­taal­baar. Bring liefs die reg­te hoe­veel­heid kon­tant, want daar is nie al­tyd kaart­ge­rie­we of klein­geld nie.

Ma­to­pos Suid-A­fri­ka­ners (en an­der lan­de van die Sui­der-A­fri­kaan­se Ont­wik­ke­lings­ge­meen­skap – SAOG) be­taal $12 p.p.p.d.

Groot-Zim­bab­we Dit kos $15 p.p. vir Suid-A­fri­ka­ners (en an­der SAOG-lan­de).

Ma­na­poe­le Suid-A­fri­ka­ners (en an­der SAOG-lan­de) be­taal $15 p.p.p.d.

H­wan­ge Suid-A­fri­ka­ners (en an­der SAOG-lan­de) be­taal $15 p.p.p.d.

C­hin­hoyi­grot­te Om die grot­te te be­soek kos $8 p.p. (SAOG-lan­de) plus ’n ver­de­re $2 vir fo­to­gra­we.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.