Kort­liks | Mer­ry Peb­bles-woon­wa­park

Weg! Ry & Sleep - - JAN TUISBLY SE DINGES -

Kamp­plek 200 staan­plek­ke met gras, bo­me en krag.

A­blu­sie­ge­rie­we Jy gaan suk­kel om sko­ner ge­rie­we te kry.

Prys Af­han­gend van sei­soen wis­sel die ta­rie­we van R140 p.p.p.n. (R70 vir kin­ders on­der 18; gra­tis vir o.2’s) tot R240 p.p.p.n. (R120 vir o.18’s; gra­tis vir o.2’s).

Kon­tak 013 764 2266, 013 764 1502 of 073 236 2088 mer­ry­peb­bles.co.za

in­fo@mer­ry­peb­bles.co.za

Aan­koms- en ver­trek­tyd 8 vm. en 6.30 nm.

Hoe lyk die pad? Die be­ter pad is van P­re­to­ria af op die N4 oor S­choe­mans­kloof en die R539 tot op Sa­bie. Op dié roe­te gaan jy 10 km ver­der ry en R176 meer aan tol­geld be­taal as met die R540 en R37 oor Dull­stroom en Ly­den­burg. Die pad tus­sen dié twee dor­pe is vol slag­ga­te – som­mi­ges diep ge­noeg om groot ska­de aan jou voer­tuig aan te rig.

GPS S25.508568 E27.734466

Weg Ry & Sleep sê Mo­tor­fiet­se en quad­fiet­se word nie toe­ge­laat nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.