TOE­RUS­TING

Hier­die klom­pie flit­se – van hul­le so groot soos jou pin­kie reg­deur tot by li­ni­aal­leng­te bie­lies – be­hoort die le­we in die kamp­ter­rein mak­li­ker te maak.

Weg! Ry & Sleep - - INHOUD - Teks Ky­le Kock Fo­to’s Ja­mes Garag­hty

Dit help om ge­reed te wees en ’n flits aan jou sy te hê die dag wan­neer jy son­der krag sit.

Dalk slaan E­s­kom toe met beurt­krag by die huis en jy sit son­der vuur­hout­jies en ker­se, of dalk het jou mo­tor­sleu­tels soek ge­raak in ’n tien­man­tent, óf dalk wil jy on­der­soek in­stel bui­te die woon­wa as jy iets ge­hoor het.

’n Goeie flits kan die oom­blik red.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.