Kort­liks | Boschkop-oord

Weg! Ry & Sleep - - KAMP & KATROL -

Vis Karp, groot- en klein­bek­geel­vis, mod­der­vis, ba­ber, swart­baars, kur­per. Kamp­plek ’n Oop stuk aar­de op die oe­wer van die Vaal­dam waar jy op gras of gruis­klip­pies kamp op­slaan. A­blu­sie­ge­rie­we Die bad­ka­mers is toe­ge­rus met bad­dens, stor­te en toi­let­te en het warm wa­ter. Prys R50 p.d. plus R20 p.p.p.n. (R30 en R20 vir pen­si­oen­trek­kers en kin­ders 6-18 jaar; gra­tis vir o.6’e). Jy be­taal ook ’n een­ma­li­ge R20 per voer­tuig. Hek­tye Son­dae-Don­der­dae 6 vm.-5 nm.; Vry­dae, va­kan­sie­dae en die dag voor va­kan­sie­dae 6 vm.-7 nm. Kon­tak 076 959 1242 in­fo@boschkop oord.co.za boschkopoord.co.za Hoe lyk die pad? Die laas­te 2 km is ’n net­jie­se grond­pad wat ge­reeld ge­skraap word.

GPS S26.925400 E28.310051

Weg Ry & Sleep sê Bring jou knof­fel- en dui­wels­drek­geur­sels, want ’n karp swem hier nie mak­lik ver­by dié aas­geur­sels nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.