Ca­ra­van Fit­ment Cen­t­re skuif

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Ca­ra­van Fit­ment Cen­t­re se werks­win­kel in May­vil­le, P­re­to­ria, het van a­dres ver­an­der. Hul­le deel voort­aan ’n per­seel met die woon­wa­han­de­laar P­re­to­ria Ca­ra­vans & Camp­wor­ld in Ge­zi­na.

Ca­ra­van Fit­ment Cen­t­re het ’n oor­een­koms met dié wa­han­de­laar ge­sluit om on­der meer her­stel­werk en woon­wa­diens­te oor te neem. P­re­to­ria Ca­ra­vans & Camp­wor­ld be­hou sy eie werks­win­kel waar hul­le voor­af­le­we­rings­diens­te doen.

Ca­ra­van Fit­ment Cen­t­re doen al 20 jaar sa­ke, en bui­ten die spe­si­a­lis­her­stel­werk aan woon­wa­ens en sleep­wa­ens voer hul­le ook En­du­ro-woon­was­kui­wers in.

Kon­tak 082 575 1924 of 087 160 0374 in­fo@ca­ra­van­fit­ment cen­t­re.co.za ca­ra­van­fit­men­t­cen­t­re.co.za

Die me­de-ei­e­naars van P­re­to­ria Ca­ra­vans & Camp­wor­ld, A­dri Con­ra­die (links) en G­len­da Col­ley (regs), en die di­rek­teur van Ca­ra­van Fit­ment Cen­t­re, Mi­cha­el Bar­wi­se. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.