KOM­MEN­TAAR VAN DIE MAAND!

Weg! Ry & Sleep - - DIGITAAL -

“Dis waar­oor kamp gaan. Dis ’n ge­lyk­ma­ker, want el­ke ou kamp soos hy wil en rig hom in so­dat hy ge­mak­lik is. En as jy sta­dig wil ry, maak ge­rus so. Dan be­gin jou va­kan­sie al by die huis. Ek hoop die oom kamp nog vir baie ja­re baie lek­ker.”

Ben Vi­sa­gie stem heel­har­tig saam met S­chalk Kru­ger se ge­voel dat jy nie ’n for­tuin hoef te be­stee om jou vir kamp in te rig nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.