Weg! Ry & Sleep

2

- – Gary Clarke

Laat die graaf sweet Jy kan ’n graaf se kop gebruik as ’n soliede breë basis vir ’n domkrag. Jy kan hom selfs gebruik as ’n skottelska­ar om kos gaar te maak, en ja, ook om jou trokkie uit te grawe as jy vasval. Kry een met ’n lang steel om sand diep onder jou trokkie se pens te verwyder.

“My oordeel, my kennis en my graaf.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa