Weg! Ry & Sleep

Tuisgemaak

-

Daar is iets bevredigen­ds omtrent die ontwerp van die Biltong Buddy deur die mesmaker Adriaan de Villiers.

Dit lyk soos ’n klein vleisbyl. Die hef wys egter anderkant toe sodat jy makliker biltong kan kerf.

Die lem is 66 mm lank en van N690- vlekvrye staal, wat beteken hy bly lank skerp.

Prys R900-R1 200 by 316 Knives.

sê Adriaan kan die mes opdollie met die afwerking en kleure waarvan jy hou.

Ry & Sleep

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa