Weg! Ry & Sleep

Tot teen die been

-

As jy ’n verantwoor­delike verbruiker is wat glo die hele dier moet gebruik word, kan jy met gemoedsrus hierdie mes aanskaf. Die bees is in dié geval nie net verantwoor­delik vir vleis vir jou biltong nie, maar ook vir die been wat in die hef gebruik word. Toegevou is die mes 90 mm lank, en wanneer jy die vlekvryest­aallem uitvou, rek hy tot 153 mm.

Prys R330 by Boys Toys.

sê Die ligte hef laat ’n mens nogal dink aan die skeermesse wat die ouens by boetiekbar­biers gebruik om jou wange skoon te krap.

Ry & Sleep

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa